Wednesday, June 17, 2015

Dié Mulder-dooprok is 103 jaar oud



 
Geskiedenis van die Mulder Dooprok.
(Eerste persoon wat in die rok gedoop is)
S. J.Mulder (Fanie) Geb 29 Mei 1912
Stefanus Johannes Mulder
Fanie se kinders wat in die rok gedoop was
S. J.Mulder II ( Johann) Gebore 13 Maart 1952
Stefanus Johannes Mulder II

Fanie se kleinkinders.
Delina ( Dogter) se oudste dogter Magdalena Johanna Volschenk (Anelle)
Gebore 11 Oktober 1966 gedoop op Kersdag 1966.

Isabel (Dogter)se oudste dogter Magdalena Johanna Bergh (Magda)
Gebore 2 Mei 1967.

Delina (Dogter) se seun Jan Ernst Volschenk (Ernie of Ernst)
Gebore 2 April 1969.

Delina (Dogter) se dogter Tanja Volschenk (Tanja)
Gebore 4 November 1970.

Johann (Seun) se eerste kind Stefanus Johannes Mulder III (Stefan)
Gebore 25 September 1978 en gedoop te Volmoed dist Oudtshoorn.

Fanie se agterkleinkinders.
Isabel se kleinkind, Magda se dogter Ismonet Stronkhorst.
Gebore 1 Februarie 1996.

Delina se kleinkind, Tanja se dogter Nadia Potgieter.
Gebore 11 Oktober 2003.

Johann se kleinkind, Elana se dogter Emma Pieterse (Emma)
Gebore 28 April 2010.

Johann se kleinkind, Stefan se seun Stefanus Johannes Mulder IV (Stehan)
Gebore 25 Oktober 2010.

Johann se kleinkind, Jurgens se seun Hans Jurgens Mulder (HJ)
Gebore 11 Maart 2014.




Die dooprok is 103 jaar oud.
 


Die lintjies in die moutjies word verander na pienk as dit 'n dogtertjie is wat gedoop word. In die geval was dit 'n seuntjie genaamd HJ en dit is hoekom dit blou lintjies is.



SJ Mulder II en SJ Mulder IV en Ouma Riana
 


Foto onder is tydens die inseëning van Emma Pieterse

Inligting verskaf deur: Jan Volschenk en Riana Mulder





Avast logo
This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com