Sunday, May 24, 2015

Gedenkdiens: Robert Terblanche


Gedenkdiens in NG Berg-en-Dal gemeente, Bloemfontein (Saterdag 23 Mei 2015 om 12:00)
(Kliek op die foto's om groter te vertoon)



Teraardebestelling op die Terblanche-familieplaas Salmonslaagte, Verkeerdevlei (ongeveer 50 km vanaf Bloemfontein)
Burtie en Wilna Lategan en gesin
Twee neefs: Pietie le Roux en Burtie Lategan
Die Terblanche-familiewoning op Salmonslaagte
Niggie en neef: Retha en Pietie
Gert, Retha, Elbet (Ray), Burgert, Ammerensia (Nieuwoudt). Elbet en gesin woon in die VSA en Ammerensia en gesin woon in Nederland. Gert is predikant van die Berg-en-Dal NG gemeente in Bloemfontein en tree teen die einde van Junie 2015 af, waarna hulle op die plaas sal kom woon. Hulle het ook 'n aftreehuis in Hartenbos.
Die gedenkblaadjie (kliek om groter te vertoon)
Agterblad
Insetsel in Gedenkblad




Van links na regs, agter: Burgert Terblanche, Corey Ray, Gert en Retha Terblanche, Elbet Ray, Robert Terblanche, Frans en Ammerensia Nieuwoudt.
Die kleinkinders is voor, Carpenter Ray (hier is hy 5 jaar oud), Olivia Ray (hier 7 jaar oud), en Lisa Nieuwoudt in haar pa se arms (hier amper 8 maande oud). 
Elbet sê: die foto is sommer mik en druk geneem op Hartenbos se strand in Maart 2012. Dit is die laaste foto wat ons het van ons as kinders saam met ons ouers.
(Tiaan Nieuwoudt was toe nog nie gebore nie - foto volg hier onder).

Tiaan Nieuwoudt, nou 18 maande oud