Lategan-fees te Oudtshoorn -
Saterdag 16 April 2011 ---
PROGRAM: 10:30 Ontmoeting en middagete by Danie & Rina Lategan; 14:00 Besoek aan Buffelboschrivier, Lategansvlei (familieplaas); 17:00 Huisgodsdiens in De Hoop NG Kerk; 18:00 Aandete en kuier by Danie en Susan Grundling.
Reëlings: Retha Terblanche
(Om al die bydraes te sien, kliek op die verskillende maande onder "Blog Archive" regs op die skerm)
Wednesday, May 25, 2011
Retha Gilliomee en gesin kuier by oom Willem (Serenitas, Strand, 22/05/2011)
Vlnr: Pietie le Roux, Gerrit de Beer, Marliena de Beer, Oom Willem le Roux, Retha Gilliomee, Ronel, Gielie Gilliomee, Burgert le Roux, Maritha le Roux, Mannetjie en Marisan Gilliomee en dogter.