Lategan-familie

Lategan-fees te Oudtshoorn - Saterdag 16 April 2011 --- PROGRAM: 10:30 Ontmoeting en middagete by Danie & Rina Lategan; 14:00 Besoek aan Buffelboschrivier, Lategansvlei (familieplaas); 17:00 Huisgodsdiens in De Hoop NG Kerk; 18:00 Aandete en kuier by Danie en Susan Grundling. Reëlings: Retha Terblanche (Om al die bydraes te sien, kliek op die verskillende maande onder "Blog Archive" regs op die skerm)

Tuesday, March 12, 2024

LATEGAN-NAGESLAG IN CULLINAN, GAUTENG

›
  Lekker gekuier by Gerhard en Maryna Le Roux (geb Grundling) op hulle plaas buite Cullinan waar hulle met blomme, perde, varke (en 'n g...
Friday, June 3, 2022

ISABEL BERGH GEBORE MULDER

›
ISABEL BERGH gebore Mulder, was die oudste dogter van Fanie en Baby Mulder. Sy is in 1958 met Frans Bergh getroud. Hulle het in Vaalharts na...
Tuesday, May 18, 2021

Koos Grundling van Kandelaarsrivier

›
Ingestuur deur Wilna, Koos se skoondogter Vlnr: Georgina (?), Koos, Fanie Fourie, Maryna & Uys (tweeling) en Koos op die voorstoep in di...

DIE TIEN KINDERS VAN DANIE EN MAGRIETA LATEGAN EN HULLE GESINNE (2011).

›
 

LATEGAN/BENEKE - In 1983 opgestel deur Willem le Roux (getroud met Mimie Lategan)

›
›
Home
View web version
Powered by Blogger.