Lategan-fees te Oudtshoorn -
Saterdag 16 April 2011 ---
PROGRAM: 10:30 Ontmoeting en middagete by Danie & Rina Lategan; 14:00 Besoek aan Buffelboschrivier, Lategansvlei (familieplaas); 17:00 Huisgodsdiens in De Hoop NG Kerk; 18:00 Aandete en kuier by Danie en Susan Grundling.
Reëlings: Retha Terblanche
(Om al die bydraes te sien, kliek op die verskillende maande onder "Blog Archive" regs op die skerm)
Tuesday, August 18, 2026
Algemeen
Statistiek: Tot op 18/08/2026 het hierdie Lategan-webblad wêreldwyd 11907 besoeke ontvang.
Sien die verdeling in persentasiepunte hieronder
Saamgestel deur Petrus Jacobus Le Roux, seun van Jemima Lategan (geb. 20 Julie 1919).