Kliek op enige van die foto's vir 'n groter weergawe - en op die agtergrond om weer terug te keer |
Vlnr: Elizabeth du Toit, Burtie Lategan, Tannie Lizzie Lategan, Pieter du Toit, Martie du Toit, Elfia du Toit, Kowie du Toit. Oom Burger Lategan sit voor (ongeveer 1984) |
Dr Martie Jansen (Sielkunde) en dr Gerrit Jansen (mediese praktisyn - sportbeserings) by klein Amelie op haar doopdag. (Hulle tweede dogter se naam is Dete) |
Elfia, Pietie en Willem le Roux tydens die Lategan-familiebyeenkoms te Oudtshoorn (2011) |
Elfia, Elmarie en Pieter du Toit saam met Estiaan, Flippie en Daniel (2010) |