![]() |
| Oupa Danie Lategan met Burgert en Abie (Abel). Mimie sit voor by hulle. Abel Daniel is gebore op 18 April 1932 en is oorlede op 28Sept 1938. |
| Gielie en Retha Gilliomee en gesin by Kaap Agulhas |
| Maryna, oorlede Willie Lategan se vrou |
| Rona, Willie en Maryna se dogter |
| Danie Lategan, Willie se seun (Willie is dood nadat 'n verkeerde slang-antiserum in Kaap Muiden aan hom toegedien is). |
![]() |
| Lategan Familiewapen met onderskrif |



