De Villiers en Pama p463 |
De Villiers en Pama p464 |
Lategan-fees te Oudtshoorn - Saterdag 16 April 2011 --- PROGRAM: 10:30 Ontmoeting en middagete by Danie & Rina Lategan; 14:00 Besoek aan Buffelboschrivier, Lategansvlei (familieplaas); 17:00 Huisgodsdiens in De Hoop NG Kerk; 18:00 Aandete en kuier by Danie en Susan Grundling. Reëlings: Retha Terblanche (Om al die bydraes te sien, kliek op die verskillende maande onder "Blog Archive" regs op die skerm)
Oupa Danie Lategan met Burgert en Abie (Abel). Mimie sit voor by hulle. Abel Daniel is gebore op 18 April 1932 en is oorlede op 28Sept 1938. |
Gielie en Retha Gilliomee en gesin by Kaap Agulhas |
Maryna, oorlede Willie Lategan se vrou |
Rona, Willie en Maryna se dogter |
Danie Lategan, Willie se seun (Willie is dood nadat 'n verkeerde slang-antiserum in Kaap Muiden aan hom toegedien is). |
Lategan Familiewapen met onderskrif |