Lekker gekuier by Gerhard en Maryna Le Roux (geb Grundling) op hulle plaas buite Cullinan waar hulle met blomme, perde, varke (en 'n gastehuis) boer. Maryna het tot 'n paar jaar gelede ook nog vir 20 jaar lank 'n kleuterskool van 50 kinders op die plaas bedryf,. Gerhard is boer én ingenieur. Hulle het twee dogters, Ginie (van der Merwe) en dr. Marli (Banks).
Koos, Toekie, Ockert, Sannie en Danie Grundling
Gerhard en Maryna met hul dogters, Ginie en Marli